Lyrics
Proe jy die geur?
Bo in die lug, onder die grond
Regdeur die veld, binne in die stad
Sien jy die weer? Hoor jy die rëen?
Voel jy die wind? Ruik jy die stof?
Proe jy die geur?
Groot is die see, wie sal dit meet?
En as dit vloei, wie sal dit keer?
Want die aarde sal vol word
van die kennis van heerlikheid
van die Here, soos die waters
die seebodem oordek
Bo in die lug, onder die grond
Regdeur die veld, binne die stad
Sien jy die weer? Hoor jy die rëen?
Voel jy die wind? Ruik jy die stof?
Proe jy die geur?
Ruik jy die stof?
Proe jy die geur?